welkom by nelius maths and science
NMAST

Help jou kind slaag in graad 12 wiskunde en fisiese wetenskappe

Videolesse vir Graad 12 in Wiskunde en Fisiese Wetenskappe. Alles verduidelik in Afrikaans.

B.ed Gekwalifiseerde Onderwyser
.
CAPS
Alle inhoud volg die CAPS sillabus

Graad 12
Wiskunde
Inhoud Blad

Klier hier
Graad 12
Fisiese Wetenskap
Inhoud Blad

Klier hier

Wat jy kry:

  • Videolesse - Kyk enige tyd, herhaal soveel as nodig
  • Enige toestel - Foon, tablet of rekenaar.
  • Oefenvrae - Veelkeuse vrae, eksamen vrae wat leerder kan gebruik om voor te berei vir eksamens.
Nelius Maths and Science Tutor Channel
Kyk na die gratis Wiskunde- en Fisiese Wetenskappe-video's op YouTube. Ervaar die gehalte van ons lesse voordat jy die volledige kursus betaal. 
Klier Hier

Lidmaatskappakket

Basies
R 0
Die pakket gee jou toegang tot die oefeninge van Wiskunde en Fisiese Wetenskappe
Gr12
Volledige Jaar
R 399
Die pakket gee toegang tot al die Wiskunde video's gelys in die inhoud vir 365 dae. Jy kry toegang all die Wiskunde oefeninge.
Gr12
Semester
R 249
Die pakket gee toegang tot al die Wiskunde video's gelys in die inhoud vir 60 dae. Jy kry toegang tot al die Wiskunde oefeninge.
Gr12
Eksamenvoorbereiding
R 149
Die pakket gee toegang tot al die Wiskunde video's gelys in die inhoud vir 30 dae. Jy kry toegang tot al die Wiskunde oefeninge.
Fisiese Wetenskappe Gratis vir 'n Beperkte Tyd vir alle pakkete
 

Reeds 'n lid? Teken in hier.

Kan jy nie jou video's sien nie nadat jy in geteken het nie?

Klik op Member Login Page bo-aan die bladsy om terug te keer na jou lidmaatskapblad.