koop toegang tot die video biblioteek hieronder

Wat kry jy:
Alle caps onderwerpe gedek
kyk enige tyd, so veel as wat jy wil
een jaar toegang vanaf datum van betaling
r399 eenmalige betaling

Wiskunde Graad 12

Rye en reekse

  • Rekenkundige Rye
  • Rekenkundige Reekse
  • Meetkundige Rye
  • Meetkundige Reekse
  • Som tot Oneindigheid

Inverse Funksies

Trigonometrie

  • Saamgestelde Hoeke
  • Dubbelhoeke
  • Saamgestelde en Dubbelhoeke Voorbeelde
  • Los op van Vergelykings
  • 2D en 3D
  • Funksies

Euklidiese Meetkunde

  • Middelpunt-Stelling
  • Eweredigheid Stelling
  • Gelykvormigheid Stelling
  • Gelykvormigheid Reghoekige Driehoeke
  • Stelling van Pythagoras en Voorbeelde

Differensiaalrekening

  • Limiete
  • Gemiddelde Gradiënt
  • Reëls
  • Eerste en Tweede Afgeleide
  • Skets van Derdegraadse Vergelykings
  • Ontleding van Grafieke
  • Bepaal van Derdegraadse Vergelykings
  • Raaklyne aan Grafieke
  • Toepassing

Analitiese Meetkunde

  • Vergelyking van 'n sirkel met die middelpunt by oorsprong
  • Vergelyking van 'n sirkel met middelpunt (a;b)
  • Afstand (D) tussen middelpunte
  • Vergelyking van 'n raaklyn aan die sirkel

Annuïteite

  • Bereken van beleggingstydperk met logs
  • Huidige waarde
  • Toekomstige waarde

Statistiek

  • Regressielyn
  • Korrelasie

Waarskynlikheid

  • Fundamentele Telbeginsels
  • Faktoriaal Notasie (n!)

Wiskunde Graad 11

Euklidiese Meetkunde

  • Stelling 1 en 2
  • Stelling 3 en 4
  • Stelling 5 en 6
  • Stelling 7 en 8
  • Stelling 9 en 10